Hills's Status
| 12 |
|
66.7% | |
| 1 |
|
5.6% | |
| 5 |
|
27.8% |
| Wishlist 0 |
| Wii | 12 |
1 |
5 |
18 Total |
| All Games | 18 Total | |||
- Status
- Details
- Trends

Maar jy't die regte idee beet, wag tot die games cheaper raak en check Cash Crusaders gedurig, mens kan baie bargains so optel. Ek sal ook regtig voorstel jy check take2.co.za vir bargains, hulle het party dae ongelooflike awesome deals. Jy kan hulle ook op twitter volg [Link] waar hulle deals aankondig.
Metroid sooo much (het beide Metroid Prime en Metroid Prime: Echoes klaar gemaak)! Metroid Other M kom later die jaar uit, lyk insanely cool. LO Zelda The Skyward Sword is ook by E3 geannounce. Good times vir die Wii wat voorle!